Table of Contents

36 wekies! š„¬
Volgens die apps is babalyfies tipies hierdie week so groot soos ān Romaine lettuce.
Ā
Ek het behoorlik gesukkel om ān lekker groot een in die winkels te kry vir die week se fotoātjie, maar nĆ” ons besoek aan die dokter blyk dit ek sou nie naastenby ān groot genoeg ene gekry het nie š
Ā

Ā
Ā
Gabi meet só groot dat die dokter begin praat het van ān C-section op 39 weke, sou sy nie vroeĆ«r besluit om haar opwagting te maak nie.
Ek moes lekker giggel, want wat is die kansā¦die plan vir die week se Romain-blare-dis was juis Caesar saladā¦caesarā¦caesarean section š
Ā
Caesar
/ĖsiĖzÉ/
noun
- a title used by Roman emperors, especially those from Augustus to Hadrian.
- [informalā¢British English] aĀ caesareanĀ section
As ek ān Caesar was, sou ek ook nie tevrede wees met ān boring, tĆ© gesonde slaai nie. Ek sou ook al die lekker, luukse trimmings verwag: parmesan, olyfolie, croutons⦠die works. (Nie dat Caesar salad se naam enigsins van ān keiser af kom nie, maar laat my toe om die grap te maak š
)
Ā
So ja, ons klein romaine is duidelik meer emperor-sized as side-salad materiaal.
Die āsperdatumā wat nou effens opskuif laat alles baie real voel ā nie dat die groot magie van die laaste paar weke en al die laaste prep (bedjie opmaak, karstoeltjie installeer, ens.) dit nie reeds gedoen het nie. Deur alles, selfs haar wilde bewegings wat minder soos vlinders en meer soos karate-strekke voel, ervaar ek ān diepe rustigheid en aanvaarding vir hoe ook al sy in die wĆŖreld moet kom.
Sussie groei mooi, sy is gesond, en ons word goed dopgehou. Dis al wat regtig saak maak.
Ons is amper daar š„¹š¤
Ā
Maar vir nou klink ek en manlief ān glasie alkoholvrye sjampanje en smul aan lekker hoender, rys, gravy en natuurlik ān vars Caesar slaai.
Ā



Ā
Ā
Written by
